top of page
Kleingeluk

Selfsorg Akkomodasie

ABOUT

Meer oor ons

Ons is sowat 4.2km buite Hartenbos 

na Oudshoring se kant toe gelee, op die plaas Kleingeluk.

Ons woonstelle is tussen die koppies waar

mens die beeldskone natuur kan bewonder.

ROOMS

Ons Kamers

Ons het vier eenhede

wat elk bestaan uit n selfsorg eenheid, 

dubbel bed, twee enkel beddens

 (Bunker Beds).

Braai plek is ook beskikbaar.

OUR SERVICES

GALLERY

GALLERY
SEE & DO
Contact
bottom of page